N

Sloping van klubhuis begin

 
Netwerk24 Sloping van klubhuis begin
Bykans sewe maande nadat die Nelson Mandelabaai-metro besluit het om die Sardiniabaai-mensereddersklubhuis in Port Elizabeth te sloop, het die sloping van die 40 jaar oue gebou begin. Nuus (28-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24