N

‘Aarto monster wat padveiligheid ondermyn’ – VF Plus

 
Netwerk24 ‘Aarto monster wat padveiligheid ondermyn’ – VF Plus
Die Aarto-verkeerswet is ’n “gemors en moet geskrap word”. Alle verkeersboetes waarmee die owerhede nie die Aarto-proses nougeset gevolg het nie, is onafdwingbaar, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus … Politiek (28-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24