N

Goodwood-vrou vind 3 fetusse voor haar huis

 
Netwerk24 Goodwood-vrou vind 3 fetusse voor haar huis
Sy het eers gedink iemand het vleis in die straat gegooi, maar toe Sadia Gamat Coetzee uit haar voertuig klim, het sy gesien dis drie fetusse wat voor haar huis in Stasieweg, Goodwood, lê. Nuus (26-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24