N

Motorfiets-bekende Gavin Ramsay sterf op renbaan

 
Netwerk24 Motorfiets-bekende Gavin Ramsay sterf op renbaan
’n Bekende in Suid-Afrikaanse motorfietskringe is die naweek in Kaapstad dood nadat hy in ’n resies op die Killarney-renbaan gegly, geval en deur ’n aankomende motorfiets getref is. Nuus (05-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24