N

Clinton kry kans om Cheetahs-kleim af te steek

 
Netwerk24 Clinton kry kans om Cheetahs-kleim af te steek
Die Cheetahs het die keer ’n sterk span gekies om die Haaie Vrydagaand in die hoofwedstryd in Umlazi te pak, met slegs drie spelers wat nie in verlede jaar se Curriebeker-eindstryd in aksie was nie. Sport (02-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24