N

3 vriendinne verdrink in steengroef vol water

 
Netwerk24 3 vriendinne verdrink in steengroef vol water
Die gemeenskap van Tonga, Mpumalanga, is in rou gedompel nadat drie tienervriendinne Dinsdag verdrink het toe hulle in ’n steengroef met water gaan swem het. Nuus (01-02-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24