N

Bromwellstraat se inwoners soek ánder behuising

 
Netwerk24 Bromwellstraat se inwoners soek ánder behuising
Daar is sowat 15 erwe binne ’n 5 km-radius vanaf Bromwellstraat in Woodstock wat die Stad Kaapstad nie in ag geneem het toe hy noodbehuising moes vind vir die inwoners van dié straat nie. Nuus (31-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24