N

Kapers druk TV-akteur in bagasiebak

 
Netwerk24 Kapers druk TV-akteur in bagasiebak
Jamie Bartlett, akteur en beoordelaar in SA’s Got Talent, is die naweek by ’n verkeerslig in Johannesburg oorval, beroof en in sy motor se bagasiebak gedruk. Nuus (29-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24