N

Bonzo en baas vang twee-in-een

 
Netwerk24 Bonzo en baas vang twee-in-een
Hy is uitgestuur om te gaan kyk hoekom ’n koffiewinkel se alarm afgegaan het, toe betrap ao. Tertius Neethling en sy hond, Bonzo, nie net ’n dief op heter daad nie, maar trek sommer ook ’n dronk … Nuus (27-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24