N

Staalstruktuur laat kanaal teen 75% vloei

 
Netwerk24 Staalstruktuur laat kanaal teen 75% vloei
’n Tydelike staalstruktuur is geïnstalleer in die plek waar die kanaal by die Bulshoekdam verlede week gebreek het. Die water in die kanaal vloei tans teen 75% van sy gewone kapasiteit. Nuus (27-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24