N

Man pak boef wat vrou aanval

 
Maroela Man pak boef wat vrou aanval
Duvenage wys hoe hy die verdagte bygekom het. Foto: ANA ʼn Vermeende dief het sy moses teëgekom toe hy ʼn huis in Port Elizabeth Woensdag probeer beroof het. Basil Duvenage (59) en sy vrou, Beverley, … Nuus (11-01-2017)
Oorspronklike artikel - Maroela