N

Vrystaatse boer kry ná 2 jaar nuwe hart

 
Netwerk24 Vrystaatse boer kry ná 2 jaar nuwe hart
’n Merinostoetboer van Verkeerdevlei in die Vrystaat wat twee jaar op ’n nuwe hart moes wag, sterk goed aan in die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg nadat hy uiteindelik ’n nuwe hart kon kry. Nuus (11-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24