N

JK Rowling twiet leidraad oor jongste roman

 
Netwerk24 JK Rowling twiet leidraad oor jongste roman
Die Britse skrywer JK Rowling, skepper van die gewilde Harry Potter-reeks, het ’n misterieuse leidraad oor haar jongste roman getwiet. Die leidraad is ’n stillewe van 1640 deur die Hollandse meester … Vermaak (11-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24