N

Enorme druk om kinders in Wes-Kaapse skole te plaas

 
Netwerk24 Enorme druk om kinders in Wes-Kaapse skole te plaas
Geweldig baie druk word op die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) uitgeoefen om seker te maak dat die 18 000 leerlinge tussen gr. 1 en gr. 12 wat nog nie plek in skole het nie, wel plek kry. Nuus (11-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24