N

Stokkies en sy maats meld aan by Magalieskruin

 
Netwerk24 Stokkies en sy maats meld aan by Magalieskruin
Stokkies Nieuwenhuys het Woensdagoggend in sy nuwe klas by die Laerskool Magalieskruin in die noorde van Pretoria begin inkleur in die boek wat Juffrou Yolanda de Bruto vir al die gr. 1’s gegee het. Nuus (11-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24