N

Affleck weer Batman

 
Netwerk24 Affleck weer Batman
Ben Affleck trek vanjaar weer twee keer die swart flapperjas en masker aan van Batman, die donker held, maar hy is nie seker of hy ’n rolprent waarin Batman alleen die septer swaai, wil regisseer nie. Vermaak (02-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24