N

Kom vier Judith Mason se lewe in wit en pers

 
Netwerk24 Kom vier Judith Mason se lewe in wit en pers
’n Gedenkgeleentheid vir die kunstenaar Judith Mason, wat op 29 Desember dood is, word op Saterdag 7 Januarie om 10:00 by die White River Art Gallery in haar tuisdorp, Witrivier, gehou. Vermaak (02-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24