N

Geliefde ‘MASH’-akteur oorlede

 
Netwerk24 Geliefde ‘MASH’-akteur oorlede
William Christopher, die akteur bekend om sy rol as vader John Mulcahy in die televisiereeks MASH, is Saterdag in die ouderdom van 84 oorlede. Vermaak (01-01-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24