Netwerk24'Diesel' is rowers se gunsteling
Die rowers met ’n oog vir ’n duur handelsnaam-denim het presies geweet waarvoor hulle gekom het.Nuus (Woen 22:20)Deel
Netwerk24Betogers steek hospitaal aan brand
’n Betogingsbrand het Woensdagaand blykbaar tot die afbrand van die konstruksie van ’n nuwe vleuel aan die Dora Nginza-hospitaal in Port Elizabeth gelei.Nuus (Woen 21:40)Deel
Netwerk24Glaxo verkoop sy volle belang in Aspen
GlaxoSmithKline gaan ontslae raak van sy oorblywende belang in Suid-Afrika se Aspen Pharmacare.Sake (Woen 21:00)Deel
Netwerk24Proteas kry netbal-groentjie
Die kaptein van die Maties, Juline Rossouw, het haar puik spelpeil in die Varsity-netbalreeks tot ’n volgende vlak geneem en is met ’n plek in die Protea-span beloon.Sport (Woen 20:20)Deel
Netwerk24Aktrise van Heidelberg mik hoog
Die sterre wink vir ’n jong aktrise van Heidelberg in die Wes-Kaap wat onlangs in die gewilde sepie Suidooster opgetree het.Vermaak (Woen 19:41)Deel
Netwerk24Aardklop bied bekendes teen net R20 per dag
Met die Aardklop-kunstefees se terrein weer op die Bult in Potchefstroom word die ou benadering gevolg om die fees toegankliker vir besoekers te maak.Vermaak (Woen 19:40)Deel
MaroelaZille wil stadion na Wayde vernoem
Wayde van Niekerk (Foto: @WaydeDreamer, Twitter) Helen Zille, premier van die Wes-Kaap, het voorgestel dat die Groenpunt-atletiekstadion na die Suid-Afrikaanse Olimpiese kampioen, Wayde van Niekerk, …Nuus (Woen 19:21)Deel
Netwerk24Damian maak stem dik by WP-slypsessies
Damian de Allende was nog nie vanjaar 100% homself op ’n rugbyveld nie, maar die Westelike Provinsie se afrigter, John Dobson, glo hy sal op sy beste wees in Vrydagaand se Curriebeker-wedstryd teen …Sport (Woen 19:20)Deel
Netwerk24‘Vrywaring vir sekere middels kan misbruik word’
Die driemalige Tour de France-kampioen, Chris Froome, sê sportlui moet “verantwoordelikheid neem” en nie “die grense probeer toets nie” ná kritiek oor die stelsel wat aan atlete vrywaring verleen vir …Sport (Woen 19:00)Deel
Netwerk24Speurder slaan motoris tot in hospitaal
’n Woedende polisiespeurder het ’n motoris na bewering so hard geskop en geslaan dat hy bebloed in die hospitaal beland het.Nuus (Woen 18:40)Deel
MaroelaANC-gedrag word ondersoek ná chaos by Pta-raadsvergadering
DA-raadslid Elma Nel in die hospitaal ná sy in 'n algemene Tshwane-raadsvergadering aangerand is (27 September 2016) (Foto verskaf aan Maroela Media) Die burgemeester van Tshwane het gesê die ANC se …Nuus (Woen 18:00)Deel
Netwerk24Remgro skud vere reg vir SAB-belang in Distell
Die Stellenbosse drankmaatskappy Distell se aandeelprys het Woensdag sterk met amper 3% gestyg nadat Remgro aangekondig het hy maak gereed om dalk ’n groter belang te bekom.Sake (Woen 17:40)Deel
Netwerk24Huise moet gesloop word ná grondverskuiwing
Slopingspermitte is uitgereik vir minstens twee huise in die woonbuurt Seemeeupark op Mosselbaai weens ’n natuurlike grondverskuiwing hier.Nuus (Woen 17:20)Deel
Netwerk24Sonkrag laat wiel deur die Karoo
Toe die volksvreemde sonaangedrewe motors vroegmiddag oor die hoofpad deur Jansenville in die Karoo slegs 8 cm bo die padoppervlak “gegly” het, het dié Oos-Kaapse dorpie tot stilstand gekom.Nuus (Woen 17:20)Deel
MaroelaDie wêreld in foto’s – 28 September 2016
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag. Die Siriese stad Aleppo se Mashhad-buurt, wat deur rebelle beheer …Nuus (Woen 16:41)Deel
Netwerk24Deutsche Bank ‘wil nie ’n reddingsboei hê nie’
Geen reddingsboei gaan vir Deutsche Bank gegooi word nie – en Duitsland se grootste bank reken ook nie hy benodig een nie.Sake (Woen 16:40)Deel
Netwerk24‘Steinrite’ sal ‘natuurlike’ stap wees, sê Wiese
Steinhoff en Shoprite sal goeie pasmaats wees, het Christo Wiese Woensdag gesê.Sake (Woen 16:20)Deel
Netwerk24Wiese waag R24 miljard op groei
Die internasionale kleinhandelgroep Steinhoff se aandeelprys het Woensdag skerp met 5% tot R79,99 gestyg nadat daar aangekondig is sy grootste belegger, Christo Wiese, gaan sy belang drasties verhoog.Sake (Woen 16:00)Deel
Netwerk24‘Betogers nie meer welkom op UJ’
Studente wat oor klasgeld betoog, is nie meer welkom op die Universiteit van Johannesburg se kampusse nie.Nuus (Woen 15:40)Deel
Netwerk24Kan Kovsies dekade lange rekord behou?
Benewens die geelwortel van ’n tuishalfeindstryd het die Kovsie-netbalspan ’n bykomende motivering om Donderdagaand se wegwedstryd in die Varsity-netbalreeks teen die Maties in Stellenbosch te wen.Sport (Woen 15:40)Deel
Netwerk245FM kan met R10 m. beboet word oor ballonne
Wat is fout daarmee om honderde stukke rommel in die omgewing te versprei?.Nuus (Woen 15:20)Deel
Netwerk24Inwoners mor oor skool se planne met park
Clarendon Park, ’n laerskool in Walmer, Port Elizabeth, se planne om ’n gedenkpark vir gevalle soldate hier in ’n sportterrein te omskep, krap omliggende inwoners erg om.Nuus (Woen 15:00)Deel
Netwerk24Kaapstad luister na inwoners van Langa
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het senior amptenare opdrag gegee om na die griewe van inwoners van Langa te luister nadat hulle verlede week betoog het omdat hul huise wil hê.Nuus (Woen 14:40)Deel
MaroelaSkoolkursus sluit wêreld van animasie vir jongspan oop
Leerders besig met die animasiekursus (Foto: Facebook) Die produksiehuis Fopspeen Moving Pictures gaan binnekort ʼn unieke animasiekursus, wat gemik is op laer- en hoërskoolleerders, van stapel stuur, …Vermaak (Woen 14:21)Deel
Netwerk24Engelse sokkerafrigter loop ná 1 wedstryd
Sam Allardyce, wat sy pos as afrigter van die Engelse sokkerspan kwyt is, het die Engelse Sokkerfederasie (FA) om verskoning gevra omdat hy die beheerliggaam in die verleentheid gestel het en gesê hy …Sport (Woen 14:20)Deel
MaroelaNasionale sewestitel vir o.17s in Durban op spel
Van die land se voorste junior spelers sal sake Vrydag en Saterdag by die Durban High School (DHS) om SA Rugby se onder 17-sewestitel uitspook. Hoe deeglik die keuringsprosesse by die onderskeie …Sport (Woen 21:40)Deel
Netwerk24‘Jy kán betoog, maar dit moet vreedsaam wees’
’n “Botsing van regte” speel tans op kampusse af en die regering kom nie sy plig na nie, sê prof. Joleen Steyn-Kotze, ’n politieke ontleder.Nuus (Woen 21:20)Deel
Netwerk24Kaapse bergsebra nie meer ernstig bedreig
Die Kaapse bergsebra het sy status “as ernstig bedreigde” spesie by Cites se COP17 verloor.Nuus (Woen 20:40)Deel
Netwerk24Isinbayeva het groot planne vir Russiese atletiek
Yelena Isinbayeva, Rusland se dubbele Olimpiese paalspringkampioen, het gister bevestig sy is in die wedloop om later vanjaar die president van die Russiese Atletiekfederasie (ARAF) te word.Sport (Woen 20:00)Deel
Netwerk24Misverstand tussen US-bestuur en drukgroep oor tale
Lede van die drukgroep ’n Kans in Afrikaans! het die Universiteit Stellenbosch (US) se bestuur glo verkeerd verstaan toe hulle in Julie ooreengekom het dat Afrikaans en Engels gelyke status aan die …Nuus (Woen 19:40)Deel
Netwerk24Neil verken nou nuwe medium
Neil McCarthy het nou nog ’n medium waarin hy scenario’s kan skep of uitbeeld.Vermaak (Woen 19:40)Deel
Netwerk24Rugbylegende gaan Ryderbeker-span motiveer
Die voormalige Britse en Ierse Leeus-kaptein Paul O’Connell gaan Europa se gholfspan vir die Ryderbeker-toernooi motiveer.Sport (Woen 19:20)Deel
MaroelaModelbaas hoor in November sy lot in verkragtingsaak
Dawie de Villiers in die hof Foto: ANA Die slotbetoë in die verhoor van Dawie de Villiers, die Johannesburgse modelbaas wat tereg staan op verskeie aanklagte wat verkragting, seksuele aanranding en …Nuus (Woen 19:01)Deel
Netwerk24Hartaanvalle eis ‘kort man met die groot lag’
Aubrey Chapman, geliefde gemeenskapsleier van Port Elizabeth se noordelike voorstede, was Sondagoggend nog vol grappies en Maandag is die “kort man met die groot lag” ná twee hartaanvalle dood.Nuus (Woen 19:00)Deel
Netwerk24Polisie vuur rubberkoeëls op Rhodes-studente
Die polisie moes gister rubberkoeëls op betogende Rhodes-studente, gewapen met bottels en klippe, skiet om hulle uit Grahamstad se hoofstraat te hou.Nuus (Woen 18:20)Deel
MaroelaMotsoeneng: Parlement moet SAUK-raad ondersoek, sê ANC
Motsoeneng tydens Dinsdag se mediakonferensie. Die ANC het Woensdag in die parlement gesê hy beveel ʼn parlementêre ondersoek aan om die bevoegdheid van die huidige raad van die SAUK te ondersoek ná …Nuus (Woen 18:00)Deel
Netwerk24Melvin Naik sê hy het nog 5 jaar vir toesprake
Melvin Naik, burgemeester van George, het Woensdag op die maandelikse stadsraadsvergadering die oë laat rek toe hy weer nie ’n burgemeestersrede gelewer het nie.Politiek (Woen 17:20)Deel
Netwerk24Alison Botha spreker by vroue-oggend
Haar verhaal van krag en hoop het mense van reg oor die wêreld aangegryp en nou kan Baaienaars eersdaags Alison Botha se boodskap eerstehands hoor.Nuus (Woen 17:20)Deel
Netwerk24Pasiënt verdwyn ná ‘swak versorging’
“Ons wonder elke dag of sy nog leef en waar sy is. Het sy iets te ete gehad? Het sy klere om aan te trek? By wie is sy?”. Dít is die vrae wat onbeantwoord bly vir familielede van Mercy Ngqulunga.Nuus (Woen 17:20)Deel
Netwerk24Theunis wil meerdagbeker in Bloem sien
As daar nou een spesifieke beker is wat die Knights se nuwe krieketkaptein, Theunis de Bruyn, gereeld in die sentrale streekspan se trofeekas wil sien, is dit die plaaslike meerdagreeks s’n.Sport (Woen 16:40)Deel
Maroela[Video] Egpaar op hartroerende foto uiteindelik herenig
Wolfram en Anita Gottschalk word herenig. Foto: Facebook Die bejaarde egpaar van Kanada wat nie in dieselfde versorgingsoord opgeneem kon word nie, is uiteindelik herenig. Dié twee se verhaal het …Nuus (Woen 16:21)Deel
Netwerk24Kabelkar-werkers staak oor salarisgeskil
Die polisie moes Woensdagoggend tussenbeide tree toe stakende werkers van die Tafelberg-sweefspoormaatskappy by die ingang van die Tafelbergpad betoog het.Nuus (Woen 16:00)Deel
Netwerk24Tahir steek hand op vir doodsnik-diens
Imran Tahir, die Proteas se bieliebouler in die doodsnikke. Ondersteuners beter hulle staal vir só ’n vreemde verskynsel in die komende eendagreeks wat Vrydag in Centurion begin.Sport (Woen 16:00)Deel
Netwerk24Ikeys draf weer Maandag klas - met of sonder wagte
Die Universiteit van Kaapstad (UK) hervat klasse weer Maandag.Nuus (Woen 15:40)Deel
Netwerk24Man weer deur spinnekop aan geslagsdele gebyt
Geluk is nie aan die kant van ’n Australiër wie se geslagsorgane vir die tweede keer vanjaar deur ’n spinnekop gebyt is nie.Nuus (Woen 15:20)Deel
Maroela‘Noem my Skollie’ ingeskryf vir Oscar-toekenning
Tarryn Wyngaard Dann-jacques Mouton. Foto: Verskaf Die Afrikaanse fliek, Noem my Skollie, is pas deur die Nasionale Rolprent- en Videostigting (NRVS) aangewys as Suid-Afrika se amptelike keuse vir …Vermaak (Woen 15:01)Deel
Netwerk24Poste tydelik beskerm in dié samesmelting
Die Mededingingstribunaal het voorwaardelike goedkeuring vir die samesmelting tussen die skoonheidsreuse Coty en sekere maatskappye van Procter and Gamble (P&G) gegee om 238 poste tydelik te beskerm.Sake (Woen 15:00)Deel
Netwerk24UV in grondwethof gestonk oor taalbeleid
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se aansoek om verlof om oor sy taalbeleid direk na die grondwethof te appelleer, is deur die grondwethof geweier.Nuus (Woen 14:40)Deel
MaroelaPta-water: ‘Paniek gesaai’ op sosiale media
Argieffoto: Wikimedia Boodskappe wat die ronde op sosiale media doen omtrent die stand van Pretoria se waterreservoirs is nie akkuraat nie. “Hierdie persentasies was eens op ʼn tyd korrek, maar kan …Nuus (Woen 14:20)Deel
Netwerk24Buitensporige kragpryse vir Welkom goedgekeur
Die reeds kwynende Goudveldse ekonomie word deur ’n nuwe krisis in die gesig gestaar nadat dit aan die lig gekom het Nersa het die Matjabeng-munisipaliteit toestemming gegee om buitensporige …Nuus (Woen 14:20)Deel
Netwerk24EFF en ANC pak mekaar in bekgeveg in Polokwane
’n Raadsvergadering van die Polokwane-munisipaliteit is Woensdag ontwrig toe die ANC en EFF in ’n bekgeveg betrokke was.Politiek (Woen 21:40)Deel
Netwerk24Ietermagogs uit pot gered
Die wêreld se agt ietermagogspesies sal binnekort van spyskaarte verwyder moet word.Nuus (Woen 21:00)Deel
Netwerk24Gastehuise ingeloop met ‘ANC-belofte’
Swendelaars wat hulle as belangrike ANC-lede voordoen en plek by gastehuise bespreek, is die afgelope tyd in die Vrystaat bedrywig.Nuus (Woen 20:40)Deel
Netwerk24Jong pianis vir gesogte musiekkamp gekies
Die 12-jarige Qden Blaauw van Kaapstad is een van net tien jong pianiste wat uit 500 oor die wêreld heen gekies is om ’n musiekkamp deur die wêreldbekende Chinese pianis Lang Lang by te woon.Vermaak (Woen 19:41)Deel
Netwerk24’n Soeke wat jy nie mag misloop nie
“I put on some make-upAnd turn on the tape deckAnd pull the wig back on my head . . .”Vermaak (Woen 19:40)Deel
Netwerk24Perk op olieproduksie dalk op pad
Ruoliepryse het Woensdag met byna $2 per vat gewissel terwyl ministers van die wêreld se grootste olieprodusente in Algiers, Algerië, vergader het.Sake (Woen 19:40)Deel
Netwerk24Fort Hare se studente moet koshuise verlaat
Dr. Mvuyo Tom, visekanselier van die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap, het Woensdag sy studente die deur gewys.Nuus (Woen 19:20)Deel
MaroelaGauteng wil lykshuise opknap
Argieffoto Die Gautengse departement van gesondheid het Dinsdag gesê hy beplan om minstens R8 miljoen te bestee om staatslykshuise oor die provinsie heen op te knap. “Die distrikshospitale en …Nuus (Woen 19:01)Deel
Maroela10 studente vas ná geweld by Rhodes-Universiteit
Betogings by Rhodes-Universiteit (28 September 2016) Foto: Skermskoot uit Oppidan Press-video Minstens 10 studente is Woensdag by Rhodes-Universiteit in Grahamstad in hegtenis geneem ná ʼn betoging …Nuus (Woen 18:40)Deel
Netwerk24Boewe benut dilemma oor motorlisensies in PE
Die tekort aan spesiale lisensiepapier in die Nelson Mandelabaai-metro gaan blykbaar al vandeesweek iets van die verlede wees.Nuus (Woen 18:20)Deel
Netwerk24BlackBerry wil nie meer fone maak
Die maatskappy wat as die vader van die slimfoon beskou word, gaan nie meer sélf sy fone ontwerp en vervaardig nie.Sake (Woen 17:40)Deel
Netwerk24Man stap ver om mense van kanker bewus te maak
Die blasies op sy voete is byna uitgedroog, maar aanhou stap gaan hy beslis, sê Herman Kotze, wat ’n week gelede van Kaapstad na Clanwilliam begin stap het om mense van kanker bewus te maak.Nuus (Woen 17:20)Deel
Netwerk24ANC-lede skaad publiek se vertroue
Die Gautengse regering het die voorval Dinsdag waarin ANC-lede in die Tshwane-metroraad in Pretoria plastiekbottels vol water en stoele na veiligheidswagte gegooi het, Woensdagoggend ten sterkste …Politiek (Woen 17:20)Deel
MaroelaR89 miljoen boete ná gru-tuimeltreinongeluk
Slagoffers en hulle families voor die hofverrigtinge (Foto: Mirror) Die eienaar van die Alton Towers-tuimeltrein in Brittanje is Dinsdag ʼn boete van sowat R89 miljoen boete opgelê nadat regter …Nuus (Woen 16:41)Deel
Netwerk24DA-vrou beseer ná ANC-raadslid haar aanval
’n DA-raadslid van Tshwane is in die hospitaal nadat ’n ANC-raadslid haar voor die begin van die maandelikse raadsvergadering Dinsdagoggend te lyf gegaan het.Politiek (Woen 16:40)Deel
Netwerk24Man se arm uit masjien bevry
’n Man is gered nadat hy beserings aan sy arm opgedoen het toe dit Woensdag in ’n gietmasjien by ’n plastiekfabriek in Chatsworth in Durban beland het.Nuus (Woen 16:20)Deel
Netwerk24UP wil praat, ‘maar studente het nie leiers’
Betogende studente is besig om die een ding waarvoor hulle baklei te vernietig.Nuus (Woen 16:00)Deel
MaroelaEngelse stuur All Blacks in peetjie oor geld
Ian Ritchie (Foto: skysports.com) Die Engelse Rugbyunie (RFU) het die Nieu-Seelandse Rugbyunie (NZRFU) in sy peetjie gestuur oor die voorgestelde deel van sy ontsaglike verdienste met die …Sport (Woen 15:41)Deel
Netwerk24‘Tracy is dood’, maar 5 dae later leef sy skielik weer
’n Gesin van Meyerton is woedend nadat hul dogter en suster, Tracy Palesa Hugo (26), verlede week verkeerdelik dood verklaar is by die Kopanong-hospitaal in Vereeniging.Nuus (Woen 15:40)Deel
Netwerk24ANC sê Hlaudi-aanstelling is ‘vernedering’ vir die land
Die SAUK-raad moet onmiddellik Hlaudi Motsoeneng se aanstelling as korporatiewe hoof van die uitsaaier herroep.Politiek (Woen 15:20)Deel
Netwerk24Soldaat steeds in Maluti vermis
Polisielede van Port Elizabeth se soek-en-reddings-eenheid soek steeds na ’n vermiste Lesotho-soldaat in die bergagtige Maluti- en Afzondering-gebied in die Oos-Kaap.Nuus (Woen 15:00)Deel
Netwerk24Sukses laat Franco met lekker tameletjie
Die Vrystaat was lanklaas in die bevoorregte posisie waarin hy hom tans bevind met spelers wat die een ná die ander hand opsteek en dit moeilik maak vir die afrigter, Franco Smith, om span te kies.Sport (Woen 15:00)Deel
Netwerk24Nuwe SEB-vennoot verkry 17% in Amsa
ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) het een van sy groot beloftes wat hy in Mei gemaak het in ruil vir beskermende heffings teen goedkoop Chinese staal, nagekom.Sake (Woen 14:40)Deel
MaroelaHof sê nee vir UV se appèl oor taalbeleid
Hoofgebou op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat. Foto: Evert Kleynhans (RooistoelTV) via UV FacebookDie konstitusionele hof het Woensdag ʼn aansoek van die Universiteit van …Nuus (Woen 14:20)Deel
Netwerk24Troosdiens vir George-raadslid gehou
’n Troosdiens gaan Dinsdag op George gehou word vir Lulamile (Lux) Xesi, die DA-raadslid wat Sondag in sy huis in ’n brand gesterf het.Nuus (Woen 14:20)Deel